Hey julle tweetjies - ons sal graag getuie wees van die groot geleentheid. Merk ons twee se naampies maar af xxxx
Ek is al lankal lus vir 'n tee'tjie onder die bome, sit maar solank ons koppies reg, ons sal daar wees oxo
Hey julle, ek en Donné sal dit ongelukkig nie kan maak nie, ek kan nie af kry by die werk nie. Hoop julle sal n perfekte dag hê en mag die Here julle seën. Walter & Donné
Hey julle tweetjies - ons sal graag getuie wees van die groot geleentheid. Merk ons twee se naampies maar af xxxx
ReplyDeleteEk is al lankal lus vir 'n tee'tjie onder die bome, sit maar solank ons koppies reg, ons sal daar wees oxo
ReplyDeleteHey julle, ek en Donné sal dit ongelukkig nie kan maak nie, ek kan nie af kry by die werk nie. Hoop julle sal n perfekte dag hê en mag die Here julle seën. Walter & Donné
ReplyDelete